top of page
Child Doing Art Activity

In 'n onseker tyd is ons seker!

ONS TASSIES

Prys sluit in evalueringsessie van vorige maand se huiswerk en volledige inhoud vir nuwe maand se huiswerk. 

 

Speelsessies: R85 per dag (dagfooi)

 

Ons het twee verskillende opsies beskikbaar vir die volgende ouderdomsgroepe, naamlik:

TASSIE A:

vir 2-4 jariges

A.png

teen R750,00 per maand

TASSIE B:

vir 4-6 jariges (RR)

teen R800,00 per maand

B.png

BANKBESONDERHEDE:

Bambi Pre-primêre Skool.  FNB Bank.  Rekeningnommer: 6242167346.  Tipe rekening: Tjek.  Takkode: 230433

U verwysing: A of B/kind naam en van

bottom of page