top of page
Bambi Pri-Premer Logo-01-1 - tassie.png
TASSIE BUILDING BLOCKS finaal.png

WAAR JOU KIND SPEEL-SPEEL HUL POTENSIAAL BEREIK!

Jou kind se ontwikkeling is belangrik, ongeag hulle ouderdom. Hierdie tassies is deur opgeleide en passievolle onderwysers saamgestel om seker te maak jou kind se ontwikkeling verloop volgens plan.

​

Alles wat jy nodig het en moet weet is daarin - dit is maklik, vinnig en mammavriendelik...

ELKE BELANGSTELLENDE OUER BENODIG DIE VOLGENDE:

Pencils
1.png

BEGINNERBOKS

teen R400,00

Ons stel graag aan u bekend ons beginnerboks wat alles bevat sodat die maatjies al hul kuns en kreatiewe aktiwiteite kan uitvoer.  Mamma hoef nie rond te ry op soek na alles nie.

storage-plastic-box.png

PLASTIEK KRAT & "FLIP FILE"

teen R60,00 (eenmalige bedrag)

Indien u as ouer verkies om u eie beginnerboks aankope te doen. Is slegs die bogenoemde krat by ons te koop. Hierdie krat sal maandeliks ingehandig word met die maand se huiswerk vir evaluering, waarna dit aan u terugbesorg sal word met die nuwe maand se inhoud.

2.png
bottom of page